Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311355 | Published: June 30, 2020 | Paperback

Met die Vierkleur in Parys

Met die Vierkleur in Parys

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Met die Vierkleur in Parys is 'n boeiende historiese fiksie met hart. Dit dek 'n fassinerende tyd in ons land se geskiedenis: die eeuwending van 1900. Die Tweede Vryheidsoorlog woed en in Parys is die sentimente oorheersend pro-Boer en anti-Brit.
Paul Roux is 'n jong Afrikaanse argitek wat help ontwerp en oprig aan die ZAR se pawiljoen by die Paryse wêreldskou. Die leser beleef saam met hom die oorweldigende kleure, geure en teksture van die stad van liefde. Hy raak verstrik in absint en in die nagklubs van guitige Parys raak hy die spoor byster, maar hy het 'n geliefde tuis, 'n Joodse meisie.
Dis tegelyk liefdesverhaal en historiese roman, met volronde karakters en 'n trefseker gevoel vir lokaliteit.

View full details