1
/
of
1
ISBN: 9781485311423 | Published: June 8, 2020 | Paperback
Die Lanternswaaier (hersien)
Die Lanternswaaier (hersien)
Author:SD Fourie
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die jong Sophie Lourens se pa dwing haar om saans 'n lantern te swaai en skepe op die rotse te laat loop sodat strandjutters daarop buit kan maak. 'n Matroos van een van dié sinkende skepe vervloek die Lourens-gesin en hul nageslag. In Die Lanternswaaier word die sondes van die vaders en hul skynheiligheid verken. Ou geraamtes klim uit die kas en die vloek van die matroos kom klop aan elke nuwe geslag se deur. Sal Sophie dit kan vryspring? En wie sal haar hart kan wen, Robert of Kerneels?
Author SD Fourie
Share
