1
/
of
1
ISBN: 9781485311447 | Published: June 8, 2020 | Paperback
Die dooies leef (hersien)
Die dooies leef (hersien)
Author:SD Fourie
Regular price
R 280
Regular price
R 0
Sale price
R 280
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hanna Bagiano - 'n agterkleinkind van Sophie Lourens met wie lesers in Die Lanternswaaier kennisgemaak het - skryf haar proefskrif oor die genealogie van die Lourens-familie. Maar waarom sê Hanna se ouma Maryna Lourens dat Hanna nie ʼn Lourens is nie, en waarom het Maryna haar as kleinkind ontken en verwerp? Toe Hanna dagboeke van haar ouma en oumagrootjie Sophie begin lees, kom Hanna te staan voor die Lourens-vloek wat van nageslag tot nageslag oorgedra word.
Author SD Fourie
Share
