Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311515 | Published: September 4, 2020 | Paperback

Voetspore in Suid-Afrika: 'n Reisgids

Voetspore in Suid-Afrika: 'n Reisgids

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

In 2019 het die Voetsporemanne hulle dertiende ekspedisie aangepak. Hierdie keer het hulle hul paspoorte by die huis gelos en net in Suid-Afrika gereis. Hulle het begin in die Kalahari en daarvandaan 'n draai gemaak in die Richtersveld, Namakwaland, Tankwa-Karoo, Klein-Karoo, Baviaanskloof, die Wildekus, suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal, om eSwatini, in die Wolkberge, die Limpopovallei en terug na die Kalahari. Benewens pragtige foto's van die mooiste dele van ons land bevat hierdie reisgids ook:
• Name en telefoonnommers van gidse in elke streek
• 4x4-roetes
• Akkommodasiebesonderhede
• 'n Paklys
• Afstande tussen dorpe
• Inligting oor beskikbaarheid van vulstasies en gesondheidsorg
• Wetenswaardighede

View full details