1
/
of
1
ISBN: 9781485311539 | Published: January 15, 2021 | Hardcover
Diere van die orde
Diere van die orde
Author:Jules Howard
Author:Fay Evans
Illustrator:Kelsey Oseid
Regular price
R 395
Regular price
R 0
Sale price
R 395
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Wat het 'n seeolifant en 'n luiperd in gemeen? En wat is die verband tussen 'n gorilla en 'n luiaap, of 'n pou en 'n kalkoen? In Diere van die orde word lede van dieselfde taksonomiese orde aangebied. Pragtige illustrasies en interessante feite sorg vir 'n boeiende boek oor die geheimenisse van die diereryk.
OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER
Jules Howard is 'n soöloog en Kelsey Oseid is 'n illustreerder, skrywer en amateurnatuurkenner.
Share
