ISBN: 9781485311553 | Published: September 15, 2020 | Paperback
Die gladde stiltes in glas
Die gladde stiltes in glas
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Digter en resensent Nini Bennet het die volgende oor hierdie versameling gedigte gesê: “Hierdie bundel betrek glas as uitgebreide metafoor in al sy betekenisassosiasies, byvoorbeeld, lig, water, klip, rots, sterre, prismas, kristal, ensovoort. Glas is sterk, dog broos en breekbaar. Verse oor die natuur, die liefde en die aard of besinnings oor poësie as ambag - oftewel Ars poëtikale poësie - vind hul beslag ... dit is duidelik dat 'n ervare digtershand hier werksaam is en dat die manuskrip konseptueel, sowel as in die fynere detail, deurdag en afgerond is.”
Author Louis Esterhuizen
Share
