ISBN: 9781485311577 | Published: June 30, 2020 | Hardcover
Die boek van bome
Die boek van bome
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Groot, pragtig geïllustreerde boek oor een van die natuur se grootste geskenke: die boom.
Wat is die hoogste boom in die wêreld? Hoe lank bestaan bome al en hoe oud kan hulle word? Waar kan jy in 'n boomhuis-hotel woon? En hoe kan ons seker maak dat bome vir toekomstige generasies gaan voortbestaan? Hierdie ensiklopediese prenteboek beantwoord hierdie vrae en veel meer, met treffende illustrasies en talle interessanthede om op elke bladsy te ontdek. Piotr Socha en Wojciech Grajkowski gaan die geskiedenis van bome na, vanaf antieke tye tot vandag en ondersoek die rol wat bome gespeel het in geskiedenis, mites en legendes en biologie.
Author Piotr Socha
Author Wojciech Grajkowski
Share
