Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311683 | Published: January 14, 2022 | Hardcover

Die Smooie en die Smoue

Die Smooie en die Smoue

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Axel Scheffler
Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Op 'n verre planeet ontmoet twee jong ruimtewesens mekaar - en raak dolverlief. Maar Fleur is 'n Smooi en Fanie is 'n Smou. En almal weet Smooie en Smoue kan nie maats wees nie. Wat sal hulle families doen as hulle uitvind wat aangaan? Die Goorgomgaai-skeppers Julia Donaldson en Axel Scheffler gooi 'n draai ver buite ons planeet met dié prettige storie oor twee verliefde ruimtewesens. Maak jou gereed vir sprankelende rym, skreeusnaakse illustrasies - en 'n romantiese storie uit die buitenste ruimte.

Author Julia Donaldson

Illustrator Axel Scheffler

View full details