ISBN: 9781485311744 | Published: June 29, 2021 | Hardcover
Moeps die toeris
Moeps die toeris
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Moeps gaan saam op reis, maar dit was dalk nie die beste idee om hom saam te neem nie. Oral waar dié stoute mopshond gaan, veroorsaak hy chaos! Hy sit beslis nie sy beste pootjie voor nie. Maar soos die gesegde lui: Elke hond kry sy dag ...
Nog 'n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!
Titels reeds deur Protea Boekhuis uitgegee, is: Moeps die mops, Moeps die skelm en Moeps die wenner
Pig is a pug and I'm sorry to say, when he goes on vacation he causes great dismay. Everywhere Pig goes, he offends the locals and causes destruction and mayhem. However, eventually Pig's rudeness comes back to bite him.
Yet another laugh-out-loud book about this naughty pug, with hilarious illustrations.
Author Aaron Blabey
Share
