ISBN: 9781485311768 | Published: August 25, 2020 | Paperback
Die bullebakke - Episode 4
Die bullebakke - Episode 4
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Marmelade, die bose marmotjie, het die hele wêreld in gevaar gedompel met behulp van sy weermag van zombie-katjies! Die Bullebakke sien dit as nog 'n geleentheid om hulle heldhaftigheid te bewys. Gelukkig voer hulle nie alleen die stryd teen die wollerige miaau-monsters nie. Hulle nuutste lid is nie net mooi nie (ja, Meneer Wolf kan sy oë nie van haar afhou nie!) sy besit ook allerhande cool vegvaardighede!
The evil Marmelade has launched an army of zombie kittens upon the world and it is up to Die Bullebakke to save it from these cute but crazy little meowing Zittens! Fortunately for them, they now have a very skilled foxy agent to help them out.
Author Aaron Blabey
Share
