Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311812 | Published: June 1, 2021 | Paperback

Die ysmonster

Die ysmonster

Illustrator:Tony Ross
Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Elsie, 'n weeskind wat in die tyd van koningin Victoria in Londen op straat bly, hoor van die geheimsinnige YSMONSTER - 'n wolhaarmammoet wat in die Noordpool ontdek is - en is vasberade om meer daaroor uit te vind …

Elsie kom van aangesig tot aangesig met die mammoet en beleef die avontuur van 'n leeftyd - van Londen af, oor onstuimige oseane, tot in die hartjie van die Noordpool!

In David Walliams se grootste en opwindendste avontuur ooit gaan jy helde van allerhande vorms en groottes ontmoet!

Author David Walliams

Illustrator Tony Ross

View full details