Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311829 | Published: June 20, 2021 | Paperback

Dingeth

Dingeth

Illustrator:Tony Ross
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Klara Klein het alles wat sy moontlik kan begeer. Maar alles is nie genoeg nie. Sy wil nog en nog en nóg goed hê! Op ’n dag besluit Klara sy wil ’n DINGETH hê, maar daar is net een probleem. Wat is ’n DINGETH?

Mnr. en mev. Klein sal enigiets doen om hul dierbare doggie gelukkig te hou, selfs al beteken dit hulle moet by die kelder onder die biblioteek ingaan om ’n antwoord in die geheimsinnige Monsterklopedie te kry. Hul desperate soektog lei na die donker dieptes van die oerwoudagtigste oerwoud waar die vreemdste vreemde dierasies lewe.

Maar gaan hulle ooit ’n DINGETH kry?

Author David Walliams

Illustrator Tony Ross

View full details