ISBN: 9781485311843 | Published: October 4, 2021 | Paperback
Geheime Uit Die Wilde Woud
Geheime Uit Die Wilde Woud
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die opvolgverhaal van Die Brief Vir Die Koning.
'n Jong ridder. 'n Betowerde woud. 'n Lewensgevaarlike soektog.
Een van die koning se ridders word vermis. Tiuri kry die gevaarlike opdrag om hom te gaan soek. Saam met sy vriend Piak vertrek hy na die Wilde Woud. Oor die Wilde Woud word vreemde stories vertel - van woeste rowers en bosgeeste, van ruïnes en kronkelpaaie wat doodloop, van geheimsinnige Manne met Groen Klere …
Die verhaal bevat al die bestanddele van 'n tydlose avontuur: 'n ware held, vriendskap, liefde, dapperheid, lojaliteit, ridderlikheid … en skelm skurke.
Author Tonke Dragt
Share
