1
/
of
1
ISBN: 9781485311874 | Published: December 15, 2022 | Paperback
Slym
Slym
Author:David Walliams
Illustrator:Tony Ross
Regular price
R 265
Regular price
R 0
Sale price
R 265
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Welkom op die eiland Molm …
Hierdie eiland is die tuiste van ’n groot groep gemene grootmense. Die skool, die park, die speelgoedwinkel en selfs die eiland se roomystrokkie behoort aan gruwelike grootmense wat niks meer geniet as om kinders aaklig te laat voel nie. En die eiland word besit deur die gruwelikste grootmens van almal – tannie Grieta Gierig! Iemand moet iets aan die saak doen. Maar wie sal dapper genoeg wees? Ontmoet Ned – die buitengewone seun met ’n spesiale superkrag, SLYMKRAG!
Author David Walliams
Illustrator Tony Ross
Share
