Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311881 | Published: August 31, 2022 | Paperback

Die towenaars van toeka: Nooit en vir ewig (4)

Die towenaars van toeka: Nooit en vir ewig (4)

Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Xar en Wens het die bestanddele vir die doepa om van hekse ontslae te raak gekry. Nou roep die towerkoning hulle na die Meer van die Verlorenes. Maar hulle moet die doepa eers in die beker van tweede kanse aanmaak.
Xar is 'n towenaarseun wat deur 'n gevaarlike heksevlek beheer word. Wens is 'n krygermeisie met sterk towerkrag.
Kan hulle die honger Draakwurmmonster verslaan en met die beker ontsnap? En sal die doepa se towerspreuk sterk genoeg wees om die VLOEK VAN DIE WOESTE WOUD te verbreek … of sal die hekse VIR EWIG regeer?

View full details