Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311928 | Published: August 23, 2021 | Paperback

Die boomhuis met 65 vloere

Die boomhuis met 65 vloere

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou 'n verstommende 65 vloere, en een daarvan is Jill se eie troeteldiersalon waar sy al haar diertjies kan mooimaak! Die opwindende byvoegings tot die boomhuis sluit in: 'n kamer vol ontploffende oogballe, 'n suigstokkiewinkel, 'n dryfsandput, 'n mierplaas, en 'n kamer waar dit altyd jou verjaardag is (al is dit nie), 'n tydmasjien ... en Boom-TV: 'n 24-uur nuussentrum wat jou op hoogte hou van al die boomhuisnuus, ander nuus en skinderstories!
Ons vriende is in groot moeilikheid, want Inspekteur Borrelplastiek kom onverwags 'n besoek aflê om inspeksie te doen. En natuurlik het Andy en Terry hulle nie veel gestuur aan bouregulasies en permitte nie!

Andy and Terry's amazing 65-Storey Treehouse now has a pet-grooming salon, a birthday room where it's always your birthday (even when it's not), a room full of exploding eyeballs, a lollipop shop, a quicksand pit, an ant farm, a time machine and Tree-NN: a 24-hour-a-day TV news centre keeping you up to date with all the latest treehouse news, current events and gossip.
Our friends are in big trouble!

View full details