Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311959 | Published: January 10, 2022 | Hardcover

Van Humpata tot Upingtonia

Van Humpata tot Upingtonia

Author:SAAWK
Regular price R 500
Regular price R 0 Sale price R 500
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Nicol Stassen is die voorste kenner op die Dorslandtrekkers en hul merkwaardige swerftogte aan die binneland van Suider-Afrika. In Van Humpata tot Upingtonia vertel hy op boeiende wyse hoe dit gebeur het dat 'n aantal trekkers in 1885 die republiek Upingtonia in die noorde van Damaraland gestig het. Die Kaapse bruin man William Worthington Jordan, een van die merkwaardigste persone wat gedurende hierdie jare in Suider-Afrika geleef het, het 'n belangrike rol gespeel in die stigting hiervan. Sy tragiese dood en die ondergang van die vergete republiek Upingtonia word van naderby belig.

Author Nicol Stassen

Author SAAWK

View full details