Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311966 | Published: November 15, 2021 | Hardcover

Rekonstruksie: die naoorlogsjare in Suid-Afrika, 1902-1905

Rekonstruksie: die naoorlogsjare in Suid-Afrika, 1902-1905

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 420
Regular price R 0 Sale price R 420
Out of print
VAT included.

Die tweede deel van die reeks Imperiale somer beskryf die einde van die Anglo-Boereoorlog, en die beleid van rekonstruksie en verengelsing wat hierna onder lord Milner in die twee 'nuwe kolonies', Transvaal en die Oranjerivierkolonie (Oranje-Vrystaat), aangepak is. Dié tydperk word deur Karel Schoeman beskou as die “hoogtepunt van die hele Imperiale gedagte” wat uiteindelik met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog sou eindig. Die klem val egter nie op die politieke besluite en ontwikkelinge nie, maar op persoonlikhede
Talle anekdotes en klein kameebeskrywings maak van Rekonstruksie 'n besonder interessante leeservaring.

View full details