Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485312154 | Published: May 21, 2021 | Paperback

Hou die kruit droog

Hou die kruit droog

Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale soos Norrevøk, Moertoe die vreemde in en Nou's ons in ons donner in en Erfgeld is swerfgeld. Hierdie boek bevat sy roerende, inspirerende en vreksnaakseFacebook-plasings in inperkingstyd, toe hy gereeld vir sy lesers gevra het om hul kruit droog te hou. Saam met foto's uit sy albums en lekker filosofiese, snaakse brokke uit sy vorige boeke word dit so persoonlik soos 'n kuier om 'n hardekoolvuur. Die kwasterige Bakkes tree in al sy grinterige glorie na vore.
Dis ʼn dol reis vol humor en deernis.

View full details