Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485312291 | Published: April 6, 2021 | Paperback

Die Rietrotte en die stropers (4)

Die Rietrotte en die stropers (4)

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Uiteindelik kan Daniël en sy vriende vir 'n naweek na die plot gaan en ontspan - en sommer ook wegkom van Peet wat al weer op hulle spoor is. Maar Daniël se sussie, Chrissie, is siek met iets wat aansteeklik lyk en die dokter het gesê hulle mag nie naby haar kom nie. Daniël vind die perfekte oplossing: Hulle kan langs die rivier kamp! Terwyl hulle met binnebande in die rivier afdryf, sien hulle iets wat verdag lyk by oom Giel Larson se plek. Dalk is dit niks, maar sê nou die oom is werklik in die moeilikheid. Hulle rustige kampnaweek raak baie vinnig baie gevaarlik wanneer hulle gaan ondersoek instel …


Kamp is nie vir sissies nie!

Author Nerine Ahlers

View full details