Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485312376 | Published: September 10, 2021 | Paperback

Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag

Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Privaat speurder Zeus van Wyngaardt sou nooit kon droom dat 'n godin soos Diana Engelbrecht (sy naam is Zeus, hy ken godinne) op 'n dag by sy gehawende kantoor in Springs sou instap nie. Haar opdrag: Vind die vermiste Esias Kok. Zeus besef gou agter elke storie is daar baie stories, en dié godin is dalk nie wat sy voorgee om te wees nie. Soos wat hy elke spoor begin volg, vervaag die grense tussen die reële en die digitale wêreld, oortreder en slagoffer, skuld en onskuld …

In hierdie aweregse roman vervleg Julio Agrella die lewens van uiteenlopende karakters op vindingryke wyse. Dit wat agter die geslote deure van die armstes tot die rykstes in die samelewing gebeur, wys dat misbruik en geweld nie onderskeid tref nie. 'n Boek wat die leser sal skok, sal laat lag met die donker humor daarvan, en aan die raai sal hou tot die einde.

Author Julio Agrella

View full details