Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485312406 | Published: December 21, 2021 |

Die avonture van Kuifie 06: Die stukkende oor

Die avonture van Kuifie 06: Die stukkende oor

Author:Hergé
Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.

Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as ’n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).

In Die stukkende oor word ’n fetisj, gemaak deur die Arumbaya-stam, uit die Etnologie-museum in Brussel gesteel om net die volgende dag weer teruggesit te word. Maar Kuifie besef dit is ’n vervalsing, en die spoor na die oorspronklike fetisj neem hom tot in Suid-Amerika.

Author Hergé

View full details