Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485312468 | Published: April 15, 2022 | Hardcover

Hier kom die kat

Hier kom die kat

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Dr. Seuss
Illustrator:Dr. Seuss
Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Ons kyk ...
By die deur is ’n harige voet!
Ons kyk ...
Hier kom die kat met die hoed!

Toe die kat met die hoed by Sonja en haar boetie kom kuier, verander hul rustige, netjiese huis in ’n holderstebolder speelplek. Hier kom die kat (oftewel The Cat in the Hat) is een van Dr. Seuss se gewildste kinderboeke. Hierdie is ’n nuwe Afrikaanse uitgawe, vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en -vertaler, Jaco Jacobs.

Author Dr. Seuss

Illustrator Dr. Seuss

View full details