1
/
of
1
ISBN: 9781485312475 | Published: April 15, 2022 | Hardcover
Die kat kom terug
Die kat kom terug
Author:Dr. Seuss
Illustrator:Dr. Seuss
Regular price
R 185
Regular price
R 0
Sale price
R 185
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Wel ...
Ons werk dat dit klap.
Ons vorder heel goed.
Maar wie kom hier aan?
Dis die kat met die hoed!
Die kat met die hoed is terug met 'n span piepklein moeilikheidmakers, en daar wag nog 'n holderstebolder avontuur op Sonja en haar boetie. Hierdie is 'n nuwe Afrikaanse uitgawe van Dr. Seuss se The Cat in the Hat Comes Back, vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en -vertaler, Jaco Jacobs.
Share
