Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485312482 | Published: February 28, 2022 | Hardcover

O, die dinke wat jy kan dink!

O, die dinke wat jy kan dink!

Author:Dr. Seuss
Illustrator:Dr. Seuss
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Jy kan dink aan voëls.
Begin sommer nou.
Jy kan dink aan geel.
Jy kan dink aan blou ...

Dink links en dink regs,
dink heen en dink weer.
O, die DINKE wat jy kan
dink, as jy net wil probeer!

Leer om jou verbeelding te gebruik en ontdek al die dinge wat jy kan DINK met 'n bietjie hulp van Dr. Seuss. Lees Dr. Seuss se gewilde Oh, the Thinks You Can Think! vir die eerste keer in Afrikaans!

Author Dr. Seuss

Illustrator Dr. Seuss

View full details