Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485312666 | Published: September 9, 2021 | Paperback

Die seun wat drake kweek 01: Die seun wat drake kweek

Die seun wat drake kweek 01: Die seun wat drake kweek

Illustrator:Sara Ogilvie
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Wanneer Tomas ’n draakvrugboom in sy oupa se tuin ontdek en ’n klein drakie uit een van die vrugte bars, ontdek hy dat drake baie meer moeite is as komkommers! Daar is ontploffende draakbolle oral â€' selfs eenkeer in Oupa se ontbytgraan â€' die huiskat word gedurig rondgejaag en Tomas se tandeborsel (en ander persoonlike items) word gereeld brandgesteek. Maar dis darem nie net chaos en ontploffende draakbolle nie! Die eerste keer toe Flikker sy stert om Tomas se nek krul en hom met sy groot diamant-oë kyk, kom Tomas agter dat daar heelwat meer as net towerkrag in drake steek. Maar as jy ’n draak het moet jy dit geheim hou, want wie wil nie hulle eie draak hê nie?

Author Andy Shepherd

Illustrator Sara Ogilvie

View full details