1
/
of
1
ISBN: 9781485312703 | Published: April 7, 2021 | Paperback
Nêrens veilig - Twee eeue van Suid-Afrikaanse rampe
Nêrens veilig - Twee eeue van Suid-Afrikaanse rampe
Author:Chris Schoeman
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Chris Schoeman neem van die grootste Suid-Afrikaanse rampe sedert die 18de eeu opnuut onder die loep, van die lotgevalle van die oorlewendes van die Grosvenor-skeepsramp op hul dodelike staptog kuslangs tot die tergende raaisels van die Helderberg-lugramp 200 jaar later. Hy skryf oor 'n groot verskeidenheid rampe: natuurrampe, rampe weens meganiese of menslike oordeelsfoute, busrampe, treinrampe en mynrampe. Ook bly die Groot Griep van 1918 en die Xhosaselfmoord in 1856/'57 nie agterweë nie.
Author Chris Schoeman
Share
