Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485312727 | Published: November 14, 2022 |

Die beroemde vyf 01: Vyf op 'n skateiland

Die beroemde vyf 01: Vyf op 'n skateiland

Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

“Daar is iets anders daar doer in die see,
daar ver by die rotse - iets donker en groot wat lyk
of dit elke nou en dan slingerend deur die branders
breek - en dan weer terugval. Wat sou dit wees?”

Julian, Dick en Anne bring die vakansie saam met hulle niggie George en haar hond Timothy deur. Terwyl hulle Kirrin-eiland verken, ontdek hulle iets opwindends wat hulle tot diep in die kerkers onder Kirrin-kasteel lei. Wie - en wat - wag daar op hulle?

Pragtige nuwe omslagkuns deur Laura Ellen Anderson maak dié klassieke reeks vir moderne jong lesers toeganklik.

Author Enid Blyton

Illustrator Laura Ellen Anderson

View full details