Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485312734 | Published: November 14, 2022 | Paperback

Die beroemde vyf 02: Vyf en 'n tweede avontuur

Die beroemde vyf 02: Vyf en 'n tweede avontuur

Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

“Kyk! Dis die dief!
Toe, ons moet hom vastrek!”

Toe die vyf vriende 'n antieke kaart ontdek wat hulle na 'n geheime paadjie lei, kan hulle skaars wag om verdere ondersoek in te stel. Dan verdwyn oom Quentin se belangrike dokumente, en die soektog ontaard in 'n ware skattejag. George en Timmy het hond se gedagtes oor wie nou eintlik die skurk is ... maar kan die vyf vriende saamwerk om die raaisel op te los? Pragtige nuwe omslagkuns deur Laura Ellen Anderson maak dié klassieke reeks vir moderne jong lesers toeganklik.

Author Enid Blyton

Illustrator Laura Ellen Anderson

View full details