Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485312741 | Published: November 14, 2022 | Paperback

Die beroemde vyf 03: Vyf vat saam die pad

Die beroemde vyf 03: Vyf vat saam die pad

Regular price R 210
Regular price R 0 Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

“Ons wil nie hê die smokkelaars moet weet
dat ons hulle speletjie agtergekom het nie.
Ons wil hulle probeer vastrek!”

Die vyf vriende ontdek 'n geheimsinnige trommel op Kirrin-eiland en hulle vermoed onraad. Maar dan hoor hulle 'n kind in die middel van die nag skree! Wie is saam met hulle op die eiland, en hoekom?
Pragtige nuwe omslagkuns deur Laura Ellen Anderson maak dié klassieke reeks vir moderne jong lesers toeganklik.

Author Enid Blyton

Illustrator Laura Ellen Anderson

View full details