ISBN: 9781485312796 | Published: September 13, 2021 | Paperback
Is mos Oos
Is mos Oos
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Jaco Alant is sedert 2008 medeprofessor in Frans aan die Universiteit van KwaZulu-Natal. Hy was tussen 2013 en 2016 redakteur van die vaktydskrif French Studies in Southern Africa en is 'n voormalige president van die Vereniging van Franse Studies in Suid-Afrika (AFSSA). Sy gepubliseerde akademiese artikels is meestal op die gebied van (Franse) literêre teorie en hy is die skrywer van 'n boek oor Afrikaans wat in Frankryk gepubliseer is. Hy het ook al enkele meningstukke oor Afrikaans tot LitNet bygedra. Hy woon in Durban saam met sy vrou, Busisiwe, en sy dogter, Nomonde.
Author Jaco Alant
Share
