ISBN: 9781485312833 | Published: November 3, 2021 | Paperback
Die seun wat drake kweek 02: Die seun wat saam met drake lewe
Die seun wat drake kweek 02: Die seun wat saam met drake lewe
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Tomas het 'n groot geheim: hy het 'n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het. En dis nie al nie - sy vriende, Ted, Kai en Kat het ook hulle eie drake! Om 'n draak te hê is 'n wonderlike ervaring, maar dis netsowel jy dra 'n onvoorspelbare vulkaan in jou broeksak. Om die drake uit die moeilikheid te hou is baie harde werk. Boonop lyk die draakvrugboom effens verlep. Tomas en sy vriende moet die draakvrugboom weer gesond kry en ook probeer uitpluis wat Liam, die skoolboelie, in die mou voer.
Author Andy Shepherd
Illustrator Sara Ogilvie
Share
