Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485312840 | Published: November 3, 2021 | Paperback

Die seun wat drake kweek 03: Die seun wat saam met drake vlieg

Die seun wat drake kweek 03: Die seun wat saam met drake vlieg

Illustrator:Sara Ogilvie
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Tomas kan nie sy lewe voorstel sonder sy draak Flikker nie. Flikker is meer as net 'n troeteldier - hy's die beste maat wat Tomas al ooit gehad het! Maar hy het sy oupa belowe dat hy en sy vriende hulle drake sal vrylaat, en dis beslis nie 'n maklike ding om te doen nie. Veral nie wanneer Tomas en sy vriende soveel pret het saam met hulle drake Flikker, Son, Vrieska en Sluiper nie, nie as hulle nog moet uitwerk waar die drake vandaan kom en hoe om hulle weer terug by hulle huis te kry nie, en nie as Tomas op die nippertjie is om die storie agter die geheimsinnige draakvrugboom uit te pluis nie!

Author Andy Shepherd

Illustrator Sara Ogilvie

View full details