1
/
of
1
ISBN: 9781485312888 | Published: June 9, 2023 | Paperback
Asterix en die Trans-Italiese wawedren 37
Asterix en die Trans-Italiese wawedren 37
Author:René Goscinny
Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In hierdie album neem Asterix en Obelix deel aan die groot Trans-Italiese wawedren. Alle volke van die Bekende Wêreld kan deelneem. Die gunstelingdeelnemer is die auriga van Rome: die gemaskerderde grote Coronavirus! Olyfolie op die pad en 'n gepeuter aan padaanwysings is enkele van die uitdagings wat die deelnemers moet trotseer, maar Asterix en Obelix was nog altyd opgewonde oor 'n lekker resies.
Asterix en die Trans-Italiese wawedren is die37ste boek in die gewilde Asterix-reeks.
Share
