1
/
of
1
ISBN: 9781485312895 | Published: June 9, 2023 | Paperback
Asterix en die Vercingetorix se dogter 38
Asterix en die Vercingetorix se dogter 38
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:René Goscinny
Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Pandimonium en opstand wink op die horison! Die berugte Galliese hoofman Vercinegetorix se dogter word deur die Romeine gesoek. Sy gaan kruip weg in 'n klompie ontembare Galliërs se dorpie - die enigste plek waar sy veilig is. Natuurlik sorg hierdie tienermeisie, Adrenalien, vir naelbytoomblikke!
Die hoofman se dogter is die38ste boek in die gewilde Asterix-reeks.
Share
