ISBN: 9781485312925 | Published: September 13, 2021 | Paperback
Kom ons loop weg
Kom ons loop weg
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
In 2001 verander Erika Murray-Theron se lewe onherroeplik toe haar man, Tom, met parkinsonsiekte gediagnoseer word.
Erika begin haar vertelling eers in 2011, toe Tom in 'n meer gevorderde stadium van die siekte verkeer. Dit is die rou optekening van saamleef met 'n geliefde met parkinsons: die ervaring om die fisieke en intellektuele aftakeling van jou lewensmaat te aanskou, die fisieke eise wat met die versorging van so iemand gepaard gaan, en die emosionele inspanning wat dit kos om jouself te staal teen dramatiese en stadige verlies.
Author Erika Murray-Theron
Share
