1
/
of
1
ISBN: 9781485313007 | Published: June 2, 2021 | Paperback
Ware spookverhale van Suid-Afrika
Ware spookverhale van Suid-Afrika
Author:Daniël Lötter
Regular price
R 295
Regular price
R 0
Sale price
R 295
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Dit spook beslis al sedert die oertyd in Suid-Afrika, maar die skrywer begin sy hervertelling van dosyne ware spookverhale met 'n vreemde voorval in November 1653 op 'n seilskippie in Tafelbaai, die eerste opgetekende geval. Die magdom ware stories is tematies ingedeel volgens die soort verskynsel, van verjaarspoke, saampraatspoke en tydspronge, tot spookmotors, spookdiere, voorbodes en sieners. Die verteltrant is lig en gemaklik met skeute humor, soos net Daniël Lötter kan.
Author Daniël Lötter
Share
