Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485313052 | Published: November 26, 2021 | Hardcover

Babilon: Johannesburg in die koloniale tydperk, 1902-1910

Babilon: Johannesburg in die koloniale tydperk, 1902-1910

Regular price R 420
Regular price R 0 Sale price R 420
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die derde deel van die reeks Imperiale somer word aan Johannesburg in die onmiddellike nasleep van die Anglo-Boereoorlog gewy, waarby alle dele van die destydse gemeenskap aandag geniet, met inbegrip van die swart stadsinwoners en die ontwikkeling van 'n eie stadskultuur onder hulle en die mynwerkers. Dit is 'n vertelling - deur middel van anekdotes en klein kameebeskrywings - van die inwoners se uiteenlopende belewing van Johannesburg tussen 1902 en 1910. Schoeman maak gebruik van verhandelinge en bekom verdere inligting uit onder andere sosiologiese verslae, hofsake en sensasionele koerantberigte.

View full details