Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485313090 | Published: August 2, 2021 | Paperback

Die kroniek van die wolkperde: Die bewakers van towerkuns

Die kroniek van die wolkperde: Die bewakers van towerkuns

Illustrator:Chris Riddell
Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Ontmoet die bewakers van die towerkuns: Zam, Febe en Batseba is drie kinders wat nog nie weet oor hoeveel towerkrag hulle beskik nie. In 'n plek waar sprokies hulle nie gedra nie, span die vyande van towerkuns saam om dit te vernietig. Tensy die drie dapper bewakers terugveg en in die onmoontlike glo, gaan towerkuns en die geheimsinnige wolkperde binnekort verdwyn …

Die bewakers van towerkuns is die eerste boek in hierdie opwindende nuwe avontuurreeks deur Chris Riddell.

Author Chris Riddell

Illustrator Chris Riddell

View full details