1
/
of
1
ISBN: 9781485313168 | Published: November 29, 2021 | Paperback
Die Swart Kat slaan staal en verdere avonture
Die Swart Kat slaan staal en verdere avonture
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Chris Sasner
Regular price
R 150
Regular price
R 0
Sale price
R 150
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Soos 'n skaduwee bly die Swart Kat op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord “genade” bestaan nie in sy woordeskat nie. Hy is vinniger as die pik van 'n mamba, geruisloser as 'n arend, so sterk soos 'n bees en so onverskrokke soos 'n ratel!
In hierdie reeks avonture trek die Swart Kat vir 'n laaste keer berugte kriminele plat: hy meet kragte teen 'n sterkman wat juwele steel, trap'n sluwe fietsdiefstalsindikaat vas en ontmasker 'n spul skurke wat geldnote vervals. En hierdie keer sal almal uiteindelik weet die Swart Kat het toegeslaan!
Author Chris Sasner
Share
