ISBN: 9781485313182 | Published: May 4, 2022 | Paperback
Krummels in my koffer
Krummels in my koffer
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Emile Joubert is sy lewe lank 'n kosgenieter. Op sesjarige ouderdom het sy ouma se kerrie 'n groot indruk op hom gemaak en van daar af het kos hom inspireer - of dit nou die skoolmaaltye tydens sy kortstondige verblyf in Londen was, die honger en dors in die weermag, of die seekos wat hy uitgeduik het - Joubert se kosobessies word lewend in sy lekker skryfstyl in die oortreffende trap. Sy kosreise strek van Londen tot Griekeland, Italië, Frankryk en die dorre landskap van Angola. Mars-sjokolade, fondue, sousboontjies, oesters en boeliebief is enkele van die kossoorte wat sy reise vergesel.
Author Emile Joubert
Share
