Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485313304 | Published: February 14, 2022 |

Kaap

Kaap

Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die hoofkarakter, Marnus, is ʼn ondersoekende joernalis, ʼn libtard met struggle credentials, hoewel een van die karakters tereg opmerk dat geen witmens struggle credentials het nie. In sy jeug het hy ʼn beweging op die been gebring om teen diensplig te agiteer en toe gesê as die toekomstige ANC-bewind nie uitwerk nie, sal hy en sy vriende maar die Kaap afstig en daar gaan woon. Daardie uiting kom byt hom aan die hakskeen en plaas hom jare later in die visier van ʼn paar groepe, soos die Intelligensiediens, die Suidlanders en groepe met verwante maar meer gematigde oogmerke.
Op 'n meer persoonlike vlak betrek dit die dinamika en verhoudings tussen die karakters; jare lange vriendskappe, verraad, ontrou en ware liefde, met humor en hart.

Author Hans Pienaar

View full details