ISBN: 9781485313328 | Published: May 31, 2022 | Paperback
Tien voor een
Tien voor een
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Dis die verhaal van 'n veertigjarige vrou se bestekopname van haar lewe. Sy is sieklik vetsugtig, en kos speel 'n baie belangrike rol. Dis in die vorm van dagboekinskrywings, SMS'e en e-posse.
Dit bied 'n kykie in die psige van 'n eetverslaafde; iets waarmee baie lesers sal kan identifiseer. Dis ook 'n liefdesverhaal (wat in die verlede afspeel), d.m.v. sms'e en e-posse en derdens volg die leser die broodkrummels na die jeugtrauma wat haar gedefinieer het.
Hierdie is 'n roman wat jou verbeelding beetpak en nie maklik laat gaan nie. Omdat dit in kleinerige brokke aangebied word, omdat dit soveel donker humor bevat en ontdaan is van selfbejammering, omdat die taal so lewendig is, is dit toeganklik sowel as … wel, gewigtig.
Author Adele Vorster
Share
