1
/
of
1
ISBN: 9781485313427 | Published: October 10, 2022 | Paperback
Antraks
Antraks
Author:Piet van Rooyen
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek lees soos strippe, soos 'n Kuifie-boek - vol aksie en drama, skerp, intelligent, met ʼn antropo-logiese inslag en ʼn groot skeut mensweersin. Dis baie grafies, met eksentrieke karakters. Dis politiek onkorrek en besonder donker, soos Heart of Darkness. Daar is 'n groot skep satire en reddende humor. Daar is iets nostalgies aan, maar hedendaagse kwessies soos aardverwarming en ekologiese probleme word aangespreek.
Author Piet van Rooyen
Share
