Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485313540 | Published: April 1, 2023 | Paperback

Kodenaam Piesangs

Kodenaam Piesangs

Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

1940. BRITTANJE VOER OORLOG TEEN NAZI-DUITSLAND.

Die elfjarige Eric bring die meeste van sy dae deur in die plek wat hom die gelukkigste maak: die Londense dieretuin. En daar is een dier vir wie hy ontsaglik lief is: Gertrude die gorilla.

Terwyl daar oral in Londen bomme val, moet Eric vir Gertrude red.

Saam met sy oom Sid, 'n opsigter by die dieretuin, vlug die drie. Maar terwyl hulle in 'n seedorpie wegkruip, vlek hulle 'n hoogs geheime Nazi komplot oop …

Kodenaam Piesangs is 'n gilsnaakse en aksiebelaaide avontuur vir die hele gesin.

View full details