1
/
of
1
ISBN: 9781485313564 | Published: March 28, 2022 |
Die hart het sy redes
Die hart het sy redes
Author:Helena Gunter
Regular price
R 235
Regular price
R 0
Sale price
R 235
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Kortverhale met liefde as tema: Die wonderbaarlike gewaarwording wat iewers tussen verstand, psige en liggaam vatplek kry en 'n menselewe rig. Soms trap dit met oshoewe deur die fynste ruimte. En maak wreedaardig seer. Sodat die slagoffer wil vergeld. Of dit liefde vir die omgewing, 'n voorwerp of tussen mense is, in elke teks loop die liefde 'n pad wat sy meelopers by 'n tuiste bring, soms met 'n traan, meesal met 'n lag, maar altyd met nuwe insig.
Author Helena Gunter
Share
