Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485313656 | Published: April 11, 2022 | Paperback

Die Rietrotte weet te veel (6)

Die Rietrotte weet te veel (6)

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Daniël-hulle kan dit amper nie glo nie: Hulle word genooi vir ’n naweek in Johannesburg deur Antonie se ma. Maar ’n cool video wat hulle neem van motorfietse wat agterin ’n meubelwa inry, veroorsaak dat hulle met die verkeerde mense deurmekaar raak. Die Rietrotte weet te veel en dinge raak vinnig gevaarlik vir hulle …

Author Nerine Ahlers

View full details