Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485313670 | Published: September 26, 2022 |

Die Rietrotte en die rotsgrot (7)

Die Rietrotte en die rotsgrot (7)

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Daniël en sy vriende is al weer in die moeilikheid - hierdie keer by Peet én juffrou Faure. Hoe het hulle dit reggekry om die ergste matriekou en die ergste juffrou al twee gelyk teen hulle te hê? Gelukkig nooi Antonie se pa hulle vir die naweek Kaap toe, sommer al van die Donderdagaand af. Hulle almal sien uit na 'n sorgelose naweek by die see, weg van hulle aartsvyande. Maar daar gaan iets vreemds aan by die rotsgrot in die baai langsaan, en hulle gaan stel ondersoek in op 'n mistige middag …

Author Nerine Ahlers

View full details