ISBN: 9781485313755 | Published: July 16, 2025 | Paperback
Die avonture van Kuifie 11: Die geheim van die Eenhoring
Die avonture van Kuifie 11: Die geheim van die Eenhoring
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.
In Die geheim van die Eenhoring ontdek Kuifie 'n modelskippie op die vlooimark en besluit dit is net die regte geskenk vir kaptein Sardijn. Groot is Kuifie se verbasing toe hy uitvind dat dit deur die Ridder van Sardijn, die kaptein se voorvader, gebou is. Meer nog: Daar is 'n geheim opgesluit in die skippie en Kuifie-hulle is nie die enigstes wat wil weet wat dit is nie …
Author Hergé
Share
