1
/
of
1
ISBN: 9781485313762 | Published: July 16, 2025 | Soft Cover
Die avonture van Kuifie 12: Die skat van Rackham die Rooie
Die avonture van Kuifie 12: Die skat van Rackham die Rooie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Hergé
Regular price
R 220
Regular price
R 0
Sale price
R 220
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In Die skat van Rackham die Rooie is Kuifie en kaptein Sardijn vasbeslote om die skat van die berugte seerower Rackham die Rooie te vind, en hulle vertrek op 'n avontuur om die skeepswrak van die EENHORING op te spoor. Dis egter nie 'n maklike soektog nie, veral toe speurders Brits en Britz en professor Sonneblom betrokke raak. Met die hulp van 'n vindingryke haaivormige duikboot, volg Kuifie die leidrade tot diep in die
oseaan.
Author Hergé
Share
